Jena Malone

Jena Malone
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Jena Laine Malone
Geboorte 21 November 1984 (1984-11-21)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 1996–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jena Malone (gebore 21 November 1984) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Contact (1997), The Hunger Games: Catching Fire (2013), The Hunger Games: Mockingjay - Part 2 (2015), en The Neon Demon (2016).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy